Welkom by ons

Virtuele Opedag

Welkom by ons

Virtuele Opedag

Begin hier

1. Verwelkoming

Geniet die virtuele toer saam met ons en sien self hoekom jy deel van Gimmies sal wil wees.

2. Ontmoet ons hoof

Meneer Roelof Oosthuizen is al 11 jaar Gimmies se hoof en kwyt hom uitstekend van sy taak.

3. Gimmie-Akademie

Gimmies se uitstekende akademiese prestasies spreek vanself. Die sukses is definitief aan toegewyde personeel en doelgerigte leerders toe te skryf.

4. Gimmie-Kultuur

Gimmies se kultuurdepartement maak enige toneelspeler, danser en sanger opgewonde.

5. Gimmie-Sport

Elke leerder kan individueel en in spanverband deelneem, presteer en dit geniet.

6. Gimmie-Sport Ondersteunersklub

Gimmie-vriende kan by die klub aansluit en sodoende Gimmie-leerders help om nuwe hoogtes in sport te bereik. Volg gerus die skakel om aan te sluit: http://www.gimmiesportal.co.za/

7. Gimmies se Gimnasium

Rouan Knoesen, ons biokinetikus, help die Gimmie-leerders met sportrehabilitasie, fiksheidsprogramme en kondisionering.

8. Jou huis-weg-van-die-huis

Brandwag-seunskoshuis en Cachet-meisieskoshuis

9. Koshuislewe

Waar jy hegte vriendskapsbande smee.

10. Graad 8’s 

Net soos dié graad 8’s kan jy in 2021 deel word van die Gimmie-familie.

11. Ons wil graag hê jy moet deel van die Gimmie-familie word.

As hiérdie jou opgewonde maak, is Gimmies definitief die skool vir jou!

*Tydens die verfilming van die video’s het Potchefstroom Gimnasium alle Covid-19-regulasies nagekom.

Begin hier
1.Verwelkoming

Geniet die virtuele toer saam met ons en sien self hoekom jy deel van Gimmies sal wil wees.

2.Ontmoet die hoof

Meneer Roelof Oosthuizen is al 11 jaar Gimmies se hoof en kwyt hom uitstekend van sy taak.

3. Gimmie-Akademie

Gimmies se uitstekende akademiese prestasies spreek vanself. Die sukses is definitief aan toegewyde personeel en doelgerigte leerders toe te skryf.

4. Gimmie-Kultuur

Gimmies se kultuurdepartement maak enige toneelspeler, danser en sanger opgewonde.

5. Gimmie-Sport

Elke leerder kan individueel en in spanverband deelneem, presteer en dit geniet.

6. Gimmie-Sport Ondersteunersklub

Gimmie-vriende kan by die klub aansluit en sodoende Gimmie-leerders help om nuwe hoogtes in sport te bereik. Volg gerus die skakel om aan te sluit: http://www.gimmiesportal.co.za/

7. Gimmie-Gimnasium

Rouan Knoesen, ons biokinetikus, help die Gimmie-leerders met sportrehabilitasie, fiksheidsprogramme en kondisionering.

8. Jou huis-weg-van-die-huis

Brandwag-seunskoshuis en Cachet-meisieskoshuis

9. Koshuislewe

Waar jy hegte vriendskapsbande smee.

10. Gr 8’s

Net soos dié graad 8’s kan jy in 2021 deel word van die Gimmie-familie.

11. Ons wil graag hê jy moet deel van die Gimmie-familie word

As hiérdie jou opgewonde maak, is Gimmies definitief die skool vir jou!

*Tydens die verfilming van die video’s het Potchefstroom Gimnasium alle Covid-19-regulasies nagekom.

Kontakbesonderhede

Skakelbeampte:

Mev. Andrea Visser

018 293 0267/9

andrea@gimmies.co.za

Skoolhoof:

Mnr. Roelof Oosthuizen

083 235 0600

rao@gimmies.co.za

Administratief:

018 293 0267/9

potchgimmies@gimmies.co.za